Monthly Archives: July 2014

Moedersmelk

Posted by & filed under Afrikaans, Scribbles.

Afrikaans is my moedertaal. Wel, eintlik tegnies gesproke my vaderstaal aangesien my ma half-Engels is.   Die feit bly staan dat ek malverlief is op my taal. Maar soos met enige normale verhouding, voel ek soms minderwaardig. Ek voel ek skeep my moedertaal af. Ek skryf meestal in Engels en het al boeke en korter… Read more »